Jaarboeke

Bio-energetika 251


 
Modulekode BGN 251
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Die module fokus op die dinamika van die menslike energiesisteme en verwante fisiologie wat betrokke is voor, tydens en na fisieke aktiwiteit en/of oefening. Dit behels die studie van anaërobiese en aërobiese metabolisme, handhawing van die suurbasis-ewewig in die liggaam en die rol van ergogeniese hulpmiddels.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes BGN 155
Kontaktyd 1 praktiese sessies per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences